Thalita Goosen
Gekonfyt is Afrikaans in koers hou en vasbyt!
Dis nie om dowe neute dat Afrikaans 'n ding kan sê soos dit is, nie. Dis nie om dowe neute dat reguit praat verafsku word nie.
Jy is welkom om 'n gratis kopie af te laai, vir persoonlike genot alleenlik.
